h.2. Jan Andries NEL, geb. 19/06/1888

h.2.  Jan Andries, geb. 19/06/1888, Pearston, oorl. 22/02/1948, Pearston, begr. Smaldeel x 1934 (van Vaalklip ten tye van troue) met Johanna Wilhelmina BEKKER, geb. 31/01/1909, Pearston, ged. 25/09/1909, Pearston, (ouers van Alleengelaten toe sy gedoop is) oorl. 13/08/1982, Humansdorp, d.v. Frederik Cornelius Bekker en Judith Susara Coetzee.

Jan Andries was die seun van Wilhelmus Lodewikus Cornelis Nel en Johanna Andriesina Nel.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1913:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1945:
FAMILYSEARCH