h.1. Philip Daniël Stephanus NEL, geb. 30/05/1882

h.1.  Philip Daniël Stephanus, geb. 30/05/1882, dist. Pearston, oorl. 17/01/1970, Odendaalsrus x Susanna Cornelia JOUBERT, geb. 13/05/1885, Somerset-Oos, oorl. 21/05/1971.

Philip Daniël Stephanus was die seun van Wilhelmus Lodewikus Cornelis Nel en Johanna Andriesina Nel.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1913:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1945:
FAMILYSEARCH

Foto:  Tinus Nel

Foto:  Schalk Nel

Foto:  Schalk Nel

Hy was ‘n Kaapse Rebel wat versot was op Generaal de Wet, daarom het hy die Stephanus uit sy seun se naam weggelaat en die De Wet bygevoeg.  Hy is op 07/07/1901 gearresteer en  in Desember van dieselfde jaar met die skip die Montrose na Bermuda gestuur. .Na die oorlog is hy en die ander terugestuur huis toe.

League of Veterans
Surname
Nel
Name
Philip Daniel Stephanus
Date Birth
30.6.1882
Residence
Vaalklip, Somerset Oos
Name Last Officer
Kmdt J.C. Lotter
Weapon
Junie 1901
When Killed
Widow Veteran
Branch
Odendaalsrus
Notes
Ref ID
13914

League of Veterans
Surname
NEL
Name
PHILIP DANIëL STEFANUS
Age
19
Address
VAALKLIP
District
PEARSTON
Where Captured
SPIOENKOP
When Captured
1901/07/07
Camp
HAWKINS
Country
BERMUDA
Ship (To)
MONTROSE
Ship (Back)
Number
26088
Ref ID
25168

Foto:  Tinus Nel

Ruïne van hul plaashuis - Hennenman distrik.
Foto: V van der Merwe, 31 Des 2016

Foto:  Schalk Nel

Foto:  Schalk Nel

FAMILYSEARCH