Jan Johannes was die seun van Louis Nel en Aletta Jacoba Neethling.
Foto: Nick Nel
Foto: Nick Nel
FAMILYSEARCH
Hy was Jan Johannes en het met die slag van Nicholsnek naby Ladysmith gesterf in 1899. Ouma Betty (Rachel Elizabeth) het met die kinders geswerf en is later in die konsentrasie kamp opgeneem. Na die oorlog is sy met 'n Engelsman Kol. Sharpe getroud en is sy dood op 99 in Sonop naby Brits. (https://www.myheritage.com/person-1021048_148888701_148888701/jan-johannes-nel-a1b2c2d6e6f3g3)
Anglo Boere-oorlog:
|