f.7. Coenraad Frederik Jacobus NEL, geb. 18/08/1855, ged. 07/01/1856

f.7.  Coenraad Frederik Jacobus, geb. 18/08/1855, ged. 07/01/1856, Bloemfontein, OVS.

Coenraad Frederik Jacobus was die seun van Willem Adriaan Nel en Catharina Elizabeth Labuschagne.


Sy voorletters kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1896 nie:

FAMILYSEARCH