f.4. ? Bartholomeus NEL

f.4. ? Bartholomeus

Bartholomeus was die seun van Johannes Paulus Nel en Dorothea Regina Nel.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1861:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1871 nie:
FAMILYSEARCH