h.11. Johannes Matthys NEL, geb. 04/09/1906, ged. 14/10/1906

h.11.  Johannes Matthys, geb. 04/09/1906, ged. 14/10/1906, Ladybrand, oorl. c. 1908, Ladybrand, OVS, Een van tweeling.

Johannes Matthys was die seun van Lucas Marthinus Nel en Wilhelmina Christina Pretorius.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1931 nie:

FAMILYSEARCH