h.4. Marthina Stephina, geb. 13/10/1898, ged.
04/12/1898, Rouxville, OVS x Charles Joseph GROENEWALD. Marthina Stephina was die dogter van Marthinus Stephanus Jacobus Petrus Nel en Elizabeth Magdalena Joubert Adendorff. Uit hulle ma se sterfkennis van 1959: