j.1. Johannes Tobias NEL, geb. 13/05/1913, ged. 20/07/1913

j.1.  Johannes Tobias, geb. 13/05/1913, ged. 20/07/1913, Ventersburg, OVS.  Waarskynlik jonk dood.

Johannes Tobias was die seun van Stephanus Jacobus Daniël Nel en Christina Helena Kilian.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1970 nie:
FAMILYSEARCH