Anna Susanna was die dogter van Daniël Nel en Helena Levina Lubbe.
Kinders:
g.1. Johanna Catharina DIEDERICKS, geb. 06/09/1849, dist. Kei Rivier
g.2. Gerhardus
Johannes (Gert) DIEDERICKS, geb. 1853, OVS, oorl. 1936 Tvl.
Hy was 'n boer en
het op Witfontein gebly. Dit is naby Krugersdorp. Tussen Oberholzder en
Randfontein. Naby Volstruisfontein. In
sy moeder, Anna Susanna NEL se boedel, word dit ook aangedui dat hy op
Wakkerstroom geboer het op die plaas Elandspoort. Daarin het hy sy naam geteken
as Gerthardus Johannes DIEDERICKS. Hy
ontvang "Zestien Ponden Sterling" uit sy moeder se boedel.
(https://www.myheritage.com/person-5017573_148888701_148888701/gerhardus-johannes-gert-diedericks-d2e-7)
g.3. Johanna Catharina DIEDERICKS, geb. 15/09/1856, Kraai Rivier, Dist Albert
g.4. Daniël DIEDERICKS, geb. 1861
g.3. Johanna Catharina DIEDERICKS, geb. 15/09/1856, Kraai Rivier, Dist Albert
g.4. Daniël DIEDERICKS, geb. 1861