f.8. Johannes Jacob Frederik NEL, geb. 07/01/1850

f.8.  Johannes Jacob Frederik, geb. 07/01/1850, oorl. 03/09/1869. (18.7.28)

Johannes Jacob Frederik was die seun van Johannes Jacob Frederik Nel en Anna Maria Vrey.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1867:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1886 nie:

(https://www.wikitree.com/photo.php/d/d4/Vrey-15.jpg)