h.1. Nicolaas VON WIELLIGH, geb. 11/01/1907

h.1.  Nicolaas (Karools), geb. 11/01/1907, oorl. 02/02/2001, begr. Leeudoringstad x 23/03/1935, Boksburg, Tvl. met Jemima Selkirk (Maaims) INGRAM, geb. 30/03/1909, oorl. 18/08/1985, begr. Leeudoringstad, d.v. James Selkirk Ingram en Elizabeth Maria Furstenburg. 

Nicolaas was die seun van Christiaan Lodewicus Wentzel von Wielligh en Maria Magdalena Johanna van Niekerk.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1945:
FAMILYSEARCH

Self-opgeleide ingenieur werk o.a. by die Oos-Transvaalse Koöperasie op Delmas, later boer op Leeudoringstad.

eGGSA library Gravestones in South Africa Noordwes : North West North West, LEEUDORINGSTAD, Urban area North West, LEEUDORINGSTAD, Main cemetery