h.4. Susanna Elizabeth NEl, geb. 25/03/1867, ged. 10/06/1867

h.4.  Susanna Elizabeth, geb. 25/03/1867, ged. 10/06/1867, Brittish Kaffraria.

Susanna Elizabeth was die dogter van Jan Tobias Nel en Susanna Elizabeth Erasmus.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1920 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1924 nie:

FAMILYSEARCH