f.12. Daniël Christoffel NEL, geb. 18/07/1867

f.12.  Daniël Christoffel, geb. 18/07/1867 x Maria Gloudina SWANEPOEL, geb. 17/05/1877, Rooikop, Groot Marico, d.v. Hendrik Jacobus Swanepoel en Martha Maria Kotze.

Daniël Christoffel was die seun van Johannes Paulus Nel en Margaretha Maria Susanna Meintjies.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1873:


EGGSA

Uit hulle ma se sterfkennis van 1900:
FAMILYSEARCH