f.13. Albertus Jacobus NEL, geb. 14/09/1869

f.13.  Albertus Jacobus, geb. 14/09/1869, oorl. 04/04/1916 x Wilhelmina Johanna Cornelia SWANEPOEL, geb. 30/08/1871, oorl. 1917, d.v. Hendrik Jacobus Swanepoel en Martha Maria Kotze.

Albertus Jacobus was die seun van Johannes Paulus Nel en Margaretha Maria Susanna Meintjies.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1873:


EGGSA

Uit hulle ma se sterfkennis van 1900:
FAMILYSEARCH