g.3. Gabriël NEL, geb. 15/05/1874

g.3.  Gabriël, geb. 15/05/1874, oorl. 30/05/1936 x 27/08/1895, Lady Grey met Sophia Hendrina Frederika GROBLER, geb. c. 1877, oorl. 16/12/1940, d.v. Nicolaas Johannes Grobler en Sophia Hendrina Frederika Buys.

Gabriël was die seun van Andries Jacobus Petrus Nel en Maria Magdalena Olivier.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1920:
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH