g.4. Gert
Cornelius,
geb. 09/04/1876 x 07/09/1906, Maclear met Maria
Isabella GERTENBACH, geb. 31/08/1880, oorl. 21/07/1955, d.v. Gidius Jozef
Seeman Gertenbach en Johanna Carlina Catharina Karelse.
Gert Cornelius was die seun van Andries Jacobus Petrus Nel en Maria Magdalena Olivier.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1920:
FAMILYSEARCH