g.5. Stephanus Daniël NEL, geb. 21/10/1885, ged. 22/11/1885

g.5.  Stephanus Daniël, geb. 21/10/1885, Reitz, ged. 22/11/1885, Bethlehem, OVS, oorl. 27//03/1960, Bethlehem x 14/08/1917, Bethlehem met Susara Catharina Fransina VAN DEN BERG, geb. 1895.

Stephanus Daniël was die seun van Stephanus Daniël Nel en Susanna Catharina Salomina Bezuidenhout.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1906:
EGGSA

FAMILYSEARCH