h.2. Maria Cornelia
Elizabeth, geb. 1900, Bultfontein, OVS x Jan Abraham DU PLESSIS.
Mahemsfontein, Boshof.
Maria Cornelia Elizabeth was die dogter van Lukas Johannes Potgieter Nel en Johanna Maria Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1961:
FAMILYSEARCH