f.11. Willem Andries NEL, geb. 25.04.1857, ged. 07/06/1857
f.11. Willem Andries, geb. 25.04.1857, ged. 07/06/1857, Trichardt, Highveld Ridge, Tvl. Willem Andries was die seun van Izak Francois Nel en Amerentia Frederika Strydom. Uit hulle pa se sterfkennis van 1869: