h.2. Jacobus Petrus NEL, geb. 22/02/1890

h.2.  Jacobus Petrus, geb. 22/02/1890, oorl. 27/11/1944, Smitsrivier, dist. Calitzdorp x Catharina Maria Magdalena VAN TONDER.

Jacobus Petrus was die seun van Gerrit Jan Wentzel Nel en Catharina Margaretha Le Grange.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1939:
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/La_Grange-275)

Uit hulle suster Gertruida Anna Magdalena Nel se sterfkennis van 1950:
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nel-2646)

Woon Smitsrivier, dist. Calitzdorp volgens sy sterfkennis.

Geen kinders.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, CALITZDORP district, Rural (farm cemeteries) Western Cape, CALITZDORP district, Groenfontein, Kraal Doorn 11, farm cemetery