h.4. Gustav Radloff NEL, geb. 10/12/1905, ged. 18/03/1906

h.4.  Gustav Radloff, geb. 10/12/1905, ged. 18/03/1906, Hoopstad, OVS, oorl. 10/08/1992, Hoopstad, OVS.  Ongetroud.  Sy suster onderteken sy sterfkennis.

Gustav Radloff was die seun van Lourens Francois Nel en Maria Elizabeth Henriette Radloff.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1955:
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH