g.3. Johannes Paulus NEL

g.3.  Johannes Paulus, geb. c. 1853, Buffelsrivier, dist. Laingsburg, oorl. 09/08/1896, Ladismith, Klein Karoo x Catharina Johanna ELLIS.

Johannes Paulus was die seun van Johannes Jacobus Nel en Johanna Carolina Dorothea Nel.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1886:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1876:

FAMILYSEARCH