g.10. Johanna
Alida, geb. 21/06/1886, Lady Grey, oorl. 17/11/1958, dist. Lady Grey x 19/02/1908,
Lady Grey met Daniël
Rudolph du Toit MARAIS, geb. 08/09/1877, Graaff-Reinet, oorl. 04/01/1954,
Bloemfontein, s.v. David Erasmus Stephanus Marais en Wilhelmina Christina du
Toit.
Johanna Alida was die dogter van Jan Jacobus Nel en Elizabeth Margaretha van Heerden.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1927:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1927:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.2. Daniel
Rudolph MARAIS, geb. 1912, oorl. 1912
h.3. Elizabeth
Margaretha MARAIS, geb. 1914