i.1. Catharina Cornelia NEL, geb. 20/02/1926

i.1.  Catharina Cornelia (Rina), geb. 20/02/1926, Enkeldoorn (nou Chivi) Suid Rhodesië x Johannes Willem Pieter (Bill) STEYN, geb. 10/07/1925, Steynsbank, Melsetter, Suid Rhodesië, oorl. 26/11/1959 Marandellas Verpleeginrigting, Marandellas, Suid Rhodesië, s.v. Pn Steyn en Anna Sophia Maria Groenewald.

Catharina Cornelia was die dogter van Gert Jeremias Cornelius Nel en Petronella Catharina van der Merwe.