i.3. Pieter Willem NEL, geb. 12/05/1916

i.3. Pieter Willem, geb. 12/05/1916,  Gordonia x Margaretha Louisa (Max) JACOBS, geb. 11/11/1918, oorl. 01/02/2002, Mookgopong, Bosveld, Limpopo, d.v. Josef (Job) Markus Jacobs en Susanna (Sannie) Philipina Keet.

Pieter Willem was die seun van Willem Carl Nel en Catharina Petronella Francina van Zyl. 

 












(https://www.geni.com/people/Pieter-Nel/6000000035966939235)
(https://www.geni.com/people/Margaretha-Max-Nel/6000000036003499420)

Beroep: Metaalgieter by SA Spoorwee. Sportbelangstelling: Jukskei. Was een jaar saam met sy eggenote, Usakos se gemengte kampioene. Het ook vir 'n paar jaar Suidwes-Afrika by die nasionale kampioenskappe op Kroonstad verteenwoordig.