f.10. David Josephus NEL, geb. 10/04/1851

f.10.  David Josephus, geb. 10/04/1851, Rietfontein, Calvinia, ged. 14/09/1851, Calvinia, oorl. 27/11/1918, Calvinia x 04/11/1872 met Jacoba Hendrika Maria STRAUSS, geb. 14/03/1858, oorl. 08/10/1890, d.v. Sybrand Albertus Strauss en Maria Magdalena Visagie xx 20/04/1891 met Susanna Elizabeth SPANGENBERG, geb. 10/08/1871, Melkbosfontein, Nieuwoudtville, oorl. 21/08/1931, Okaukuejo, dist. Outjo, S.W.A., d.v. David Heremias Nicolaas Spangenberg en Susanna Elizabeth Volgraaff.

David Josephus was die seun van Albertus Johannes Nel en Hester Josina Louw.


David Josephus Nel Met sy 7 seuns.  Die seun David sit voor regs en sy tweelingbroer Koos staan heel links bo.  Hulle was van Calvinia omgewing waar almal omtrent grond gehad het / van die nageslagte woon nog op die plase.
Foto: Anna Visagie 

Jacoba Hendrika Maria Strauss.
Foto:  Anna Visagie

David Met sy tweede vrou Susanna Elizabeth Spangenberg
Foto:  Anna Visagie

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH