h.1. Johanna Dorothea NEL, geb. 12/10/1936

h.1.  Johanna Dorothea, geb. 12/10/1936 x 02/07/1955, Oos Londen met Joseph Benjamin BANN, geb. 1934.  Skrynwerker met huwelik.  Sy klerk.

Johanna Dorothea was die dogter van Gert Cornelius Nel en Rachel Elizabeth Diedericks.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1986:
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nel-3816-1)

Foto:  Martin Nel