h.5. Catharina Johanna NEL, geb. 20/02/1900

h.5.  Catharina Johanna (Pattie), geb. 20/02/1900, Bethlehem, OVS, oorl. 24/05/1977, Bethlehem, OVS x Org PRINSLOO, geb. 1896 (wat ‘n gebrek oorgehou het van die oorlog) xx Stefanus VAN DEVENTER, geb. 1898, oorl. 02/12/1976 (geskei).

Catharina Johanna was die dogter van  Willem Stefanus Nel en  Hester Maria van Vollenhoven.

Ged. aan huis van Susara van Zyl.  DG:  N.J. Nel;  A.M. Oosthuizen.  

Sy het self by die weermag aangesluit na oupa Willie se dood.  Later skei sy oom Org om te trou gedurende die oorlogsjare met Stephanus van Deventer van Clarens.  (www.karelnel.co.za/.../Nelvoorsate.doc)

Kinders:

i.1.   Willem Stephanus (Willie) VAN DEVENTER, geb. 1946