i.1.
Johannes Petrus (Pieter), geb.
18/10/1929, oorl. 30/06/1979, Pretoria, Tvl x 11/08/1951, Prieska met Susanna
Johanna (Poppie) KRUGER, geb. 09/02/1934, Prieska, oorl. 26/02/1989,
Pretoria, d.v. Jacob Johannes Kruger en Maria Magdalena Olwage.
Johannes Petrus was die seun van Johannes Petrus Nel en Magrietha Isabella Geyser.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1968:
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nel-3231-2)
Hy het die grond op Marble hall gehad. Die storie is dat hy die grond bekom het as
vergoeding vir sy bydrae tot die 2de wereld oorlog.
Foto: Marco Nel
Foto: Kobus de Klerk
Foto: Marco Nel
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Kruger-6126)
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Nel-3230-1)