i.4. Hendrika Andriesa, geb. 20/08/1904 x Jacobus Lodewikus RAUBENHEIMER, geb. 23/03/1898, oorl. 28/10/1961, Port Elizabeth, Oos-Kaap, s.v. Jacobus Lodewicus Raubenheimer en Francina Johanna Redelinghuis.
Hendrika Andriesa was die dogter van Hendrik Andries Nel en Esther Jacoba Aletta Pretorius.
Uit hulle oupa se sterfkennis van 1929:
FAMILYSEARCH
Uit die familiebybel:
(https://www.wikitree.com/photo.php/1/16/Nel-423-3.jpg)