h.1. John WORTLEY, ged. 28/12/1726

h.1.  John, ged. 28/12/1726, Kirkburton, Yorkshire, Engeland, begr. 28/04/1799, Kirkburton, Yorkshire, Engeland x 10/07/1751, All Hallows Church, Kirkburton, Yorkshire, Engeland met Rebecca (Rooley) ROWLEY, ged. 05/05/1728, All Hallows, Kirkburton-West, Yorkshire, Engeland, begr. 19/06/1797,  All Hallows Church graveyard, d.v. Joseph Rowley en Elizabeth  Wilson.

John was die seun van John Wortley.

Die Koning se oudste seun, Frederick, het in 1751 gesterf.  Koning George II se kleinseun het dus die troon na sy dood in 1760  geërf.   George III (r.1760-1820) was een van die langste regerende konings in die Britse geskiedenis.  Die tydperk was ook een van politieke stabiliteit en die ontwikkeling van grondwetlike monargie.  Dit was  in hierdie tydperk dat Brittanje baie van haar oorsese ryk bekom het.  Teen die einde van die Hanoverian tydperk, het die Britse Ryk net minder 'n derde van die wêreld beslaan.  George III het ook 'n lewendige belangstelling in die landbou gehad en het bekend gestaan as 'Farmer George.



Rebecca Wortley formerly Rooley. Born before May 5, 1728 in Kirkburton, West Yorkshire, England.  Daughter of Joseph Rooley and Elizabeth (Wilson) Rooley.  Sister of Rosanna Rooley, Mary Rooley 1724, Rachel (Rooley) Jenkinson 1721, Ruth Rooley 1724, Tamar Rooley1727, Joseph Rooley and Benjamin Rooley . Wife of John Wortley — married July 10, 1751 in All Hallows, Kirkburton, West Yorkshire, England .  Died before June 19, 1797 in Kirkburton, West Yorkshire, England .  (Wikitree)




Grondbesit was steeds die hoofbron van welvaard.  Teen 1750 was daar twee belangrike beroepe in Shepley.  Boerdery en die vervaardiging van sale yarn This was wool spun for warps and was taken on pack horses to Dewsbury Market. Those going to market were summoned by the sound of a horn from The Bridge area, very early in the morning, They travelled together as the journey to Dewsbury was dangerous. This business led to entrepreneurs becoming hawkers (travelling salesmen) of higher quality and more expensive stocking yarns. As they became more prosperous they extended their dealings to cloth and more general drapery. Their successful enterprise encouraged others to follow. The results were a rapid increase in population and great progress in manufacturing in the village and led to the foundation of the famous Shepley tailors or ‘higglers’.   (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

(Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

In 1773, het Thomas Firth, van Shepley Hall, sy herehuis en landgoed in Shepley, aan sy stiefseun Josef Green, van Oxlee, in Hepworth oorgedra, in ruil vir grond by Oxlee.  In 1775 het Joseph Green dit aan Thomas Hardy, van Birksgate in Thurstonland verkoop.  Thomas Hardy het in 1836 gesterf en dit het na sy neef en erfgenaam, Thomas Hardy van Birksgate, Esquire, 'n landdros gegaan.  Na hierdie Thomas se dood het dit na sy oudste oorlewende seun, Edward Hardy, Esq, gegaan.  (Morehouse, Henry James:  The history and topography of the parish of Kirkburton and of the graveship of Holme, Holmfirth in the county of York. Huddersfield MDCCLXI)

Verbeterde boerderymetodes; die bekendstelling van nuwe idees en toerusting; die toename in rykdom uit verbeterde pryse en winste uit handel; en die voordele wat grondeienaars uit veral  hoër huurgeld, na aanleiding van enclosures ontvang het, het tot groot veranderinge gelei. Dit het ook nuwe tegnieke vir skoffel, bemesting, dreinering, rotasie van gewasse en die bekendstelling van nuwe voedselgewasse, insluitend rape en aartappels met verbeterde weiding en graanoeste ingesluit.  Ongelukkig was die veranderinge tot nadeel van die kleiner Yeoman boere. Baie Cottage Industries het begin verdwyn, soos die fabriekstelsel begin ontwikkel het en industriële stede ontstaan het.   (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

Horses were used for ploughing and farmers were keen to show their skills in keenly contested ploughing matches.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

Die vroegste kaart van hierdie gebied wat uit 1775 dateer toon Shepley as Nether Shepley en Over Shepley. Min plekke is vernoem, maar diegene wat wel genoem word, sluit Hay Moor, Knowle, Carr, Wood End, West Royd, Snowgatehead en Foulstone Hall in.  (Billington, David:  Shepley, Believe it …… or Not!)

Kinders:

i.1.   Paul, ged. 02/02/1752, Kirkburton, Yorkshire, Engeland oorl. 1798, Rotherham, Yorkshire, Engeland x 20/07/1777, Frickley, Yorks, Engeland met Sarah HOBSON, ged.  09/01/1754, Dalton, Rotherham, Yorkshire, Engeland, oorl. 03/1842, Rotherham, Yorkshire, Engeland, d.v. van John Hobson en Mary Revell. 

i.2  Mary, ged. 27/05/1756, Kirkburton, Yorkshire, Engeland.