i.9. Frederik Eduard Hugo VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/01/1908

i.9.  Frederik Eduard Hugo (Fred), geb. 19/01/1908, oorl. 28/08/1977, Wegdraai x 11/06/1934, Groblershoop, Gordonia met Cornelia Catharina Petronella (Nelie) HANEKOM, geb. 05/07/1916.

 Frederik Eduard Hugo was die seun van Jacobus Hendrik van der Westhuizen en Hendrika Christina Wilhelmina Loots.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1911.

Fred

Fred het langs die Boegoebergskema geboer.   Hy het sy naam van Hugh na Hugo verander.  Hy het gesê hy wou nie 'n Engelsman se naam hê nie.

Fred en Nelie