j.4. Isaak Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/07/1937

j.4.  Isaak Petrus (Sakkie), geb. 02/07/1937 x 01/10/1959 met Ria Elizabeth VAN DER HEYDE, geb. 27/03/1939.

Isaak Petrus was die seun van Jacobus Hendrik van der Westhuizen en Aletta Jacoba van der Merwe.

Hy was 'n onderwyser en 'n skoolhoof en sy was 'n onderwyseres.