h.1. Johannes Diederik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/10/1848, ged. 25/02/1849

h.1.  Johannes Diederik, geb. 11/10/1848, ged. 25/02/1849, George.

Johannes Diederik was die seun van Johannes Mattheus van der Westhuizen en Anna Margaretha Elizabeth Olivier.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1883 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1898 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/2/28/Olivier-1276.jpg)