h.3. Johannes Mattheus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 30/08/1852, ged. 16/01/1853

h.3.  Johannes Mattheus, geb. 30/08/1852, Oudtshoorn, ged. 16/01/1853, George, oorl. 05/06/1908, Kaapstad, begr. Robertson x 24/07/1878, George met  Maria Jacoba Susanna MARAIS, geb. 17/05/1860, Kaapstad, oorl. 16/02/1908, Goudmijn, begr. Robertson, d.v. Pieter Marais en Johanna Leibrandt. 

Johannes Mattheus was die seun van Johannes Mattheus van der Westhuizen en Anna Margaretha Elizabeth Olivier.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1883.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1898:
(https://www.wikitree.com/photo.php/2/28/Olivier-1276.jpg)

AANGENOMEN TE OUDTSHOORN OP DEN 30sten SEPTEMBER 1870 (Deel 67)
Johannes Mattheus VAN DER WESTHUYSEN, *30 Aug 1852 (Cert. 22 Jun 1878)

Met hulle huwelik in 1878 is hy 'n 23 jarige jongman van Klipdrift, dist. George en sy 'n 20 jarige jongedogter van Klipdrift, dist. George.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, ROBERTSON, Urban area Western Cape, ROBERTSON, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUYSEN Johannes Mattheus, van der 1852-1908 & Maria Jacoba Susanna MARAIS 1860-1908