g.3. Hester Margaretha Maria VAN DER WESTHUIZEN

g.3.  Hester Margaretha Maria.

Hester Margaretha Maria was die dogter van Willem Johannes van der Westhuizen en Maria Christina Sophia Steenkamp.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1889.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1898.