h.3. Abraham Pieter NEL, geb. 21/11/1923

h.3.  Abraham Pieter, geb. 21/11/1923, oorl. 03/08/2003, Kemptonpark x Gesie Catharina VAN RENSBURG.

Abraham Pieter was die seun van Hermias Cornelis Nieuwoudt Nel en Christina Alida Hendrikse.

Mias, Chrissie en kinders

1938 - Anna, Chrissie, Drienie en Pieter (voor)

Abraham Pieter is met Gesie Christine van Rensburg getroud.  Abraham Pieter het in 1941 by die Afrikaanse lugmag aangesluit en tot 1946 was hy in die Noorde. Pieter en Gesie Nel het in Germiston gewoon.   Hulle het vier kinders.