g.6. Nicolaas Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/06/1859, ged. 31/07/1859

g.6.  Nicolaas Jacobus, geb. 08/06/1859, ged. 31/07/1859, Victoria-Wes.

Nicolaas Jacobus was die seun van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Aletta Johanna Wiese.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1915 nie.