g.7. Anna Catharina Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/07/1861, ged. 19/08/1861

g.7.  Anna Catharina Maria, geb. 27/07/1861, ged. 19/08/1861, Victoria-Wes.

Anna Catharina Maria was die dogter van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Aletta Johanna Wiese.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1915 nie.