g.9. Petrus Ignatius VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/04/1867

g.9.  Petrus Ignatius, geb. 23/04/1867, Victoria-Wes.

Petrus Ignatius was die seun van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Aletta Johanna Wiese.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1915 nie.