d.6. Margaretha Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/07/1773, ged. 29/08/1773

d.6.  Margaretha Elizabeth, geb. 28/07/1773, Swartland, ged. 29/08/1773, Swartland, oorl. 31/10/1845 x 19/03/1797 met Johannes DE WAAL, ged. 11/02/1759, s.v. Hendrik de Waal en Elizabeth Judith Louw xx op 16/04/1809, Stellenbosch met George Philip LOCHNER, ged. 05/02/1775, Kaapstad, oorl. 18/07/1856, Malmesbury, s.v. Johann Georg Lochner van Mannheim, Duitsland en Johanna Geertruyda Verbeek. 

Margaretha Elizabeth was die dogter van Pieter van der Westhuizen en Johanna Maria Walters.


Margaritha Elizabeth
Baptised: 1773, 29 Aug: 1773
Father: Pieter VAN DER WESTHUISEN
Mother: Johanna Maria WALTERZ
Witnesses: Barent van der Westhuisen en Elisabeth Walters
Additional notes: Geboren 28 Julij
EGGSA: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), Baptism register, 1745-1782, page 92. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/2. Note: Folios 13 and 14, two sides of one page, are almost certainly missing between the current pages numbered 12 and 13 - dates covered would be late August 1751 to early June 1752.. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 666.

Margaretha Elizabeth trou eerste met Johannes de Waal.  Johannes was tevore met Sara van der Westhuizen, die dogter van Johannes van der Westhuizen en Martha Margaretha van Schalkwyk getroud.  Sy trou tweede met George Philip Lochner.  (GPL trou  29/01/1797 met Hendrina Jacoba Herbst; xx 16/04/1809 met Margaretha Elisabeth van der Westhuizen; xxx 1811 met Judith Elisabeth de Waal.

Johann Georg LOCHNER (LOCKNER, LECHNER), gebore te Grünstadt, Mannheim in ongeveer 1740, se aankoms aan die Kaap was op 12.8.1765 as soldaat op die 'Noord Nieuwland'. Wadrywer vir die V.O.C., vryburger op 18.1.1771, hervat ou beroep as kleremaker. Ontvang die leenplaas 'Zandbergh' aan die 'Cabiese fontijn' 24.7.1784. Erf sy vrou se plaas 'Vergenoegd' aan die Eersterivier, Stellenbosch 5.2.1788. In 1788 ‘n welgestelde man en besitter van 33 slawe. Vaandrig in die burgerwag, versoek grond oos van Rondebosch aan die Swartrivier 5.1.1790, ontvang dit 20.11.1790. Luitenant in die burgerwag, insolvent, versoek grond aan die Dieprivier 9.1.1794. Versoek grond teenaan sy plaas 'Diepe Rivier' 27.2.1795. Ontvang grond aan die Dieprivier 19.10.1804, oorlede Kaapstad 13.4.1805 (65 jaar) en het die plaas ,,Diep Rivier”, in die nabyheid van Wynberg, vir sy familie agtergelaat. Hy is getroud Kaapstad 12.7.1767 met Johanna Geertruyda VERBEEK, sy is gedoop Stellenbosch 9.9.1736, oorlede 1.1.1788, dogter van Johannes VERBEEK en Geertruyda LOOS, weduwee van Johann Heinrich BAUMEISTER; Johann Georg hertrou te Kaapstad op 20.7.1788 met Jannetje MOSTERT, gedoop Kaapstad 16.1.1752, dogter van Johannes MOSTERT en Neeltje VAN OS, weduwee van David Benjamin D'AILLY. Johann was die vader van (ouer bronne meld 14) Georg Philip is die sesde kind van 10 kinders.  (http://www.stamouers.com/index.php/stamouers/k-to-m/300-lochner-johann-georg)

Kinders:

e.1.  Johanna Maria DE WAAL, ged. 01/04/1798, oorl. 17/06/1872 x 26/07/1818, Kaapstad met Godfried Johannes Heydenrich, ged. 20/08/1786, s.v. Johannes Jacobus Heydenrych en Catharina le Roux.

e.2. Johannes Hendrik DE WAAL, ged. 23/02/1800 x Elizabeth Maria Frederika Paulsen xx Johanna Maria van der Westhuizen.

e.3. Hendrik DE WAAL, geb. c. 10/1802, ged. 21/11/1802, oorl. 28/05/1858, Kaapstad x Maria Martha Hendrika de Vlamingh, ged. 14/02/1808, oorl. 19/03/1878, Kaapstad, d.v. Dignus de Vlamingh en Maria Herbst.

e.4.  Pieter Daniel LOCHNER