f.1. Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1830

f.1.  Petrus Johannes, geb. c. 1831, oorl. 14/10/1906, Doornkop, dist. Newcastle, Natal x 25/02/1856, Pietermaritzburg met Johanna Martiena Jacoba OOSTHUIZEN, geb. 05/04/1837, ged. 10/04/1840, Pietermaritzburg, oorl. 04/04/1917, Annandale, dist. Newcastle, Natal, d.v. Johannes Hendrik Lodewyk Oosthuizen en Catharina Agatha Scheepers.

Petrus Johannes was die seun van Johannes van der Westhuizen en Anna Susanna Naude.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1871.

Met hulle huwelik was hy ‘n 25 jarige landbouer van Veltevreden en sy ‘n 18 jarige jongedogter van Bosjesmansrivier.

Woon Annandale, dist. Newcasle, Natal volgens haar sterfkennis.