g.6. David Wigley VAN DER WESTHUIZEN, ged. 18/06/1865, ged. 22/10/1865

g.6.  David Wigley, ged. 18/06/1865, ged. 22/10/1865, Victoria-Wes, oorl. 08/06/1943.

David Wigley was die seun van Wietsche van der Westhuizen en Mary Ann Cowan Baird.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1898.