e.13. Hendrik Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/12/1831

e.13.  Hendrik Jacobus, geb. 12/12/1831, Klipfontein, Malmesbury, oorl. 23/12/1869, Weltevreden, Malmesbury.  Ongetroud.

Hendrik Jacobus was die seun van Pieter Johannes van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena Basson.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1844.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1862.