o.2. Mary WORTLEY, geb. c. 1467

o.2.  Mary,  geb. c. 1467, Wortley, Yorkshire, Engeland.

Mary was die dogter van Thomas Wortley en Catharine Fitzwilliam.

(Foster, Joseph:  Pedigrees of the County Families of Yorkshire, Vol. 2, West Riding. London. 1874)

Volgens Joseph Foster (hiebo) word daar nie 'n eggenoot vir Mary aangegee nie.  Ek het egter die volgende inskrywing gevind wat moontlik op haar van betrekking kan wees aangesien die dit die tydperk en die res van die beskrywing pas.  Dit is egter slegs 'n bespiegeling en moet nie as 'n feit aanvaar word nie.


John Prideaux of Orcharton Devonshire (died 1522) married da of Sir Thomas Wortley of York, then Joan da of John Fortescue.  (aaprideaux.com)  Die kinders uit hierdie huwelik word as: Thomas Prideaux x Margaret Ferrars xx Margaret Coppleston, Richard Prideaux;  en William Prideaux aangegee.

(The Parochial and Family History of the Deanery of Trigg Minor, in the County of Cornwall)