h.4. Gerhardus Jacobus Rudolph NEL, geb. 22/01/1881, ged. 04/01/1883

h.4.  Gerhardus Jacobus Rudolph, geb. 22/01/1881, ged. 04/01/1883, Ermelo, oorl. 1901, Twyfelaar, dist. Ermelo.

Gerhardus Jacobus Rudolph was die seun van Louis Nel en Hester Magritha Aletta Potgieter.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1933 nie:

FAMILYSEARCH

Op die plaas Twyfelaar, gedurende die Anglo­Boereoorlog, geskiet deur 'n boer (verraaier — ook bekend as 'n hans­khakie), wat aan Engelse kant geveg het.  Hy is op die plaas Twyfelaar begrawe.  (Borman, Hans:  Familie Nel van Nelspruit, 1982)