g.8. Hester Josina NEL

g.8.  Hester Josina, oorl. voor 1918 x E.A. LOMBARD

Hester Josina was die dogter van David Josephus Nel en Jacoba Hendrika Maria Strauss.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1890:

FAMILYSEARCH


Uit hulle ouma Maria Magdalena Strauss se sterfkennis van 1896:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH